top of page
Search


Opstanding-Sondag… 'n Leë graf (Joh 20:1-10)
Lees vandag - Matt. 28:1-8; Mark 16:1-6; Luke 24:1-11; Joh 20:1-10 Op die eerste dag van die nuwe week het die engele wat die graf bewaak...

Johan Delport
Mar 28, 20231 min read


Saterdag… 'n Graf in die tuin (Mat 27:59)
Lees vandag - Matt.27:62-66; Luke 23:56 Josef van Arimathea verkry toestemming dat Jesus se liggaam in 'n graf gelê kan word. Nikodemus...
riaan222
Mar 28, 20231 min read


Goeie Vrydag… Aan 'n kruis op Golgota (Joh 19:17)
Lees vandag - Matt. 27:1-61; Mark 15:1-47; Luk 22:66 – 23:55; Joh 18:28 – 19:42 Van baie vroeg tot sononder het die pyniging van Jesus...

Johan Delport
Mar 28, 20232 min read


Donderdag… 'n Soen verraai Jesus (Matt 26:46-49)
Lees vandag - Matt. 26:17-75; Mark 14:43 - 50; Luk 22:47-62; Joh. 18:1 – 27 Op hierdie dag is die Pasga geëet. Ook Jesus eet vir 'n...

Johan Delport
Mar 28, 20231 min read


Woensdag… 'n Albasterfles wat gebreek is (Mark 14:4)
Lees vandag: Matt. 21:18 – 26:16; Mark 11:11 – 14:11; Luk 20:1 – 22:6 Hierdie dag was een van die weinige blye dae van die laaste week....

Johan Delport
Mar 28, 20231 min read


Dinsdag… 'n Koringkorrel wat moet sterf
Lees vandag: Joh 12: 20 – 36, Matt 21: 28 – Matt 22:46 Die Dinsdag was vir Jesus 'n baie voldag. Nie minder as vyf afvaardigings kom na...

Johan Delport
Mar 28, 20231 min read


Maandag… Jesus met 'n sweep in die hand (Matt 21:12 - 17)
Lees vandag - Matt. 21:12-17; Mark 11:15-19; Luk 19:45-48; Joh 2:13-22 Josefus die geskiedskrywer skryf dat daar oor Paasfees oor die...

Johan Delport
Mar 28, 20231 min read


Die Sondag… Jesus op 'n donkie in Jerusalem (Matt 21:8)
Lees vandag - Matt. 20:17-34; Mark 10:32-52; Luk 18:31-43 So het die Sondag aangebreek die eerste dag van die Pasgaweek, die eerste dag...

Johan Delport
Mar 28, 20231 min read
bottom of page