top of page

Helpende Hande

Ons het 'n WhatsApp groep waar vrywilligers opteken en wanneer ons iewers in en om die Kerk en ons bedienings hulp benodig, dan plaas ons die versoek op die groep.

 

Dit bied die geleentheid dat indien iemand beskikbaar is om te kan kom help, hulle daarop kan reaggeer.

Untitled design(6).png
Image by Hannah Busing
bottom of page