Image by Firmbee.com

MEDIA

Weeklise preke op jou gekose platform

YOUTUBE

Ons preke en spesiale geleenthede kan aanlyn op YouTube gekyk word. Subscribe gerus om ons dienste ook lewendig te kyk.

PODCASTS

Op die pad? Data te min vir 'n video? Luister gerus na ons boodskap in Podcast formaat by Anchor.fm/gesinskerk. Daar kan jy ook die skakels vind na Spotify en Apple Podcasts toe.

Nuutste Boodskap: