top of page
DIENSTE
Kom en aanbid saam met ons die Here!
SONDAG DIENSTE
Twee dienste:
Eerste diens is 08:30 en tweede diens is 10:00..
(Daar is Sondagskool tydens die diens)

BYBELSTUDIE @gesinskerk
Woensdae om 19h00
Elke Woensdagaand kom ons bymekaar vir Bybelstudie by die kerk wat uit 'n lekker groot groep mense bestaan waar almal in groepies van 6 om tafels op deel en saam deur die Bybelstudie werk.
Skakel die Kerkkantoor vir meer inligting by 087 2555 827 of info@gesinskerk.co.za.

bottom of page