Tygerberg Gesinskerk
Suite120
Privaatsak x22
Tygervallei, 7536
Tel: (021) 975 7566
Sel: 084 580 5740
johan@gesinskerk.co.za
Suite120
Privaatsak x22
Tygervallei, 7536
Tel: (021) 975 7566
Sel: 084 580 5740
johan@gesinskerk.co.za
Nuus

9 Junie
Nagmaal (tydens die oggenddiens)
19 Mei
Ontdek 201 - Geestelike Groei (4 weke)
16 Mei
Ontdek 301 - SHAPE (5 Weke)
12 Mei
Riekert Botha
9 Mei
Hemelvaartdiens (Nagmaal)
28 April
Nagmaal (tydens die aanddiens)
1 Februarie 2009
Ons eerste jaar kan opgesom word in die woorde van Ps. 46:9 "Kom kyk wat die Here gedoen het."
3 Februarie 2008
Luister wat is my en Tanja se droom vir Tygerberg Gesinskerk.
Meer...

Welkom by
Tygerberg Gesinskerk!
Tygerberg Gesinskerk!
Dienstye
Sondagoggende 9.30am (Gene Louw Skoolsaal)
Sondagaande 6.00pm (Gene Louw Skoolsaal)
Woensdagaande 7.00pm (By selleiers - skakel
vir meer inligting)
Daar is versorging vir kinders by al hierdie aktiwiteite.

`n Afrikaanse Baptiste Gemeente in Durbanville
Die Here het vir my en Tanja reeds in 2001 oortuig om `n gemeente te kom plant in Durbanville, Kaapstad. Maar die tyd was toe nie reg nie. Ek het vir 5 jaar onder die beste mentor wat die Here kon kies gewerk. Ds. Jacob Maree is die leier van Bloemfontein Baptiste kerk en het daardie gemeente in 1991 geplant. Die gemeente is reeds die grootste Baptiste Gemeente in ons land.
Tygerberg Gesinskerk is geplant op 3 Februarie 2008. Dit is ons droom om te sien hoe mense van alle ouderdomme die Here Jesus ontmoet as hul Verlosser, hulle in kontak te bring met ander gelowiges, hulle dan uit te daag om hul bediening te ontdek en die Here te eer in hul lewens.
Is jy opsoek na `n gemeente waar jy die Here kan aanbid en `n praktiese boodskap kan hoor? Kom vind jou geestelike Tuiste...

Teologiese Beginsels
Tygerberg Gesinskerk is `n
Baptiste Gemeente.
Teologies streef ons daarna om Christelik-evangelies te wees. Ons is nie
Gereformeerd-Calvinisties of Pinkster-Charismaties nie.
Ons onderskryf die Bybelse leer van die Drie-Eenheid – Vader, Seun en Heilige Gees
Ons glo dat Jesus self ook God is en dat Hy 'n volmaakte verlossing bewerk het. Hy is die enigste weg. Hy staan sentraal.
Ons glo Jesus is die Weg, die Waarheid en die Lewe en dat niemand na die Vader kom behalwe deur Hom nie.
Ons glo dat al 66 boeke van die Bybel die Woord van God is.
Ons glo dat God Homself en sy wil in die Woord aan ons openbaar.
Ons glo dat die kerk uit gelowiges bestaan.
Geloof in die Here Jesus en bekering tot Hom is vir ons belangrik.
Ons wil graag al ons lidmate tot geloofsekerheid lei en hulle help om geestelik te groei.
Ons glo dat die doop en die nagmaal slegs aan gelowiges bedien mag word.
Ons glo dus aan die doop van gelowiges na bekering.
Doop is egter nie 'n vereiste vir lidmaatskap nie.
Word en Wees...

Word en Wees
'n Gebed van
oorgawe
Here, ek erken dat ek 'n sondaar is.
Ek erken dat ek sonder die Here Jesus verlore is.
Here, ek dank U dat Jesus in my plek gesterf het (Joh. 3:16; Hand. 4:12).
Vergewe asseblief al my sonde. Reinig my asseblief in die bloed van die Here Jesus. Vergewe my asseblief, Here (1 Joh. 7:7-9; Heb. 8:12).
Here Jesus, ek maak NOU die deur van my hart wyd oop, kom asseblief in.
Here Jesus, ek het U nodig – help my asseblief (Open. 3:20; Gal. 2:20).
Here, help my asseblief om vandag te begin met 'n nuwe lewe. Ek wil graag saam met U 'n nuwe lewe leef (2 Kor. 5:17).
nat Here, help my asseblief om nie skaam te wees dat ek vandag u kind geword het nie. Help my om met iemand hieroor te praat (Joh. 1:12; Rom. 10:9-10).

Luister na Preke
Boodskappe deur Ds. Johan Delport
19 Mei 2013 - Pinkster: Die impak van die Heilige Gees op jou lewe
12 Mei 2013 - Riekert Botha Diens 2
12 Mei 2013 - Riekert Botha Diens 1
9 Mei 2013 - Hemelvaart diens (Te danke aan Goedemoed Baptist Gemeente)
5 Mei 2013 - Martelare vir Jesus - Deel 3
28 April 2013 - Martelare vir Jesus - Deel 2
21 April 2013 - Martelare vir Jesus - Deel 1
15 April 2013 - Die Duiwel se strategie (Alex Steyn)
7 April 2013 - Van soekende na ge-seënde
31 Maart 2013 - Paas Sondag
24 Maart 2013 - Huwelik - Breek die mure af...
17 Maart 2013 - 'n Romeine 12-Lewe (Deel 7)
10 Maart 2013 - 'n Romeine 12-Lewe (Deel 6)
3 Maart 2013 - 'n Romeine 12-Lewe (Deel 5)
24 Februarie 2013 - 'n Romeine 12-Lewe (Deel 4)
17 Februarie 2013 - 'n Romeine 12-Lewe (Deel 3)
10 Februarie 2013 - 'n Romeine 12-Lewe (Deel 2)
3 Februarie 2013 - 'n Romeine 12-Lewe (Deel 1)
27 Januarie 2013 - Geldsake
20 Januarie 2013 - 1000 Dankies
13 Januarie 2013 - Saam is ons Beter - Visie 2012 / 2013 (Deel 3 van 3)
06 Januarie 2013 - Ek kan my houding kies in 2013 - Visie 2012 / 2013 (Deel 2 van 3)
30 Desember 2012 - 3 Reguit vrae - Visie 2012 / 2013 (Deel 1 van 3)
25 Desember 2012 - Elke dag is Kersfees
16 Desember 2012 - Geloftedag
09 Desember 2012 - 'n Kortpad na vinnige Geestelike Groei
02 Desember 2012 - Huweliksboodskap (Kieme en Vitamiene)
25 November 2012 - Elke dag `n Suksesstorie (Deel 5 van 5)
18 November 2012 - Bagasie wat jou breek (Deel 4 van 5)
11 November 2012 - Raak ontslae van jou krukke (Deel 3 van 5)
04 November 2012 - Elke dag `n Suksesstorie (Deel 2 van 5)
28 Oktober 2012 - Elke dag `n Suksesstorie (Deel 1 van 5)
21 Oktober 2012 - So, wat is jou storie
14 Oktober 2012 - Gemaak vir 'n Missie
07 Oktober 2012 - Kruisieveldtog 2012 skop af!
30 September 2012 - Belê jou lewe op die regte plek
23 September 2012 (Aand) - Neem beheer oor jou aksies
16 September 2012 (Aand) - Neem beheer oor jou denke
16 September 2012 (Oggend) - Verhoudings: 5 goue reels uit Spreke (Deel 2 van 5)
09 September 2012 - Verhoudings: 5 goue reels uit Spreke (Deel 1 van 5)
02 September 2012 - Woede
26 Augustus 2012 - Die name van God (Deel 6 van 6)
19 Augustus 2012 - Die name van God (Deel 5 van 6)
12 Augustus 2012 - Die name van God (Deel 4 van 6)
05 Augustus 2012 - Die name van God (Deel 3 van 6)
29 Julie 2012 - Die name van God (Deel 2 van 6)
22 Julie 2012 - Die name van God (Deel 1 van 6)
15 Julie 2012 - Pleisters vir verhoudings (Rikert Botha)
15 Julie 2012 - Maak profyt uit jou probleme (Johan Delport)

Ons adres
Ons hou eredienste in
Laerskool Gene Louw se skoolsaal. Laerskool Gene Louw
is in Amanda Glen geleë in Tulipstraat en kan maklik vanuit Durbanweg en Eversdalweg bereik word.

Help ons asseblief
Indien jy ons wil help,
kan jy ons help op die verskillende maniere:
1) Gebed
Plaas ons gemeente op jou gebedslys. Ons is baie opgewonde oor wat die Here besig is om te doen en oor wat die Here nog gaan doen in ons gemeente. Bid saam met ons.
2) Word deel
Een van die belangrikste kenmerke van `n Gemeente is die Lidmate. Jy kan help deur om lidmaat te word en so `n verskil te maak.
3) Kontak besonderhede
Indien jy weet van mense wat in Kaapstad / Durbanville area woon en nie tans betrokke in `n gemeente is nie, kan jy my hulle informasie deurgee. Ek sal hulle kontak en uitnooi om by die gemeente betrokke te raak.
4) Finansieel
Jy kan ons ook finansieel ondersteun.
Hier is ons bankbesonderhede:
ABSA Santyger
Tjekrekening 4068 9596 99

Foto Album
Foto Album
Lofprysing en Aanbidding
Ons weet dat Lofprysing en
Aanbidding `n baie belangrike deel van `n persoon se belewenis
van die Here is. Dit is nie die gesindheid van die Baptiste Kerk
om met ander kerk denominasies in `n stryery te verval nie, veral
nie oor hierdie onderwerp nie.
Tygerberg Gesinskerk se aanbidding is Spontaan maar Ordelik. Ons maak graag gebruik van verskeie instrumente, soos wat ons glo in die Bybel se tyd ook die gebruik was. Natuurlik is vandag se instrumente modern en meer kontemporêr.
Ons laat graag toe dat mense hulle talente op hierdie manier tot eer van die Here gebruik.
Eddie en Sonja Goldberg lei ons sang bediening.
Dit gebeur min dat `n gemeente geplant word met
twee sulke bekwame mense, ons dank die Here
vir hulle.
Eddie en Sonja kom beide van Bloemfontein en was
daar ook in die Baptiste Kerk. Eddie was werksaam
by OFM as omroeper. Sy spesialiteit is advertensie
opnames en video produksies.
Sonja en Eddie is beide baie lief vir die Here en Sy werk!
Kontak vir Eddie gerus by: eddie@eddiegoldberg.co.za

Sondagskool en Kinderkerk
Die Kinderkerk en Sondagskool is
`n hoë prioriteit by ons kerk en ons doen alles in ons
vermoë om seker te maak jou kind kry die beste geestelike
versorging.
Jou kind is vir ons belangrik en alles wat ons in die Sondagskool en Kinderkerk doen is gebou rondom. Deuteronomium 6:6-7 "Die bevele wat ek julle vandag gee moet julle altyd in julle hart onthou. Julle moet julle kinders ook hierdie bevele leer en praat altyd daaroor—of julle by die huis of op reis is en of julle rus of aan die gang is."
KINDERKERK:
Tydens kinderkerk doen ons lofprysing en aanbidding.
SONDAGSKOOL:
Ons gebruik die Sondagskoolmateriaal van CEF (Child Evangelism Fellowship©) wat in meer as 180 lande gebruik word deur Baptiste Kerke reg oor die wêreld. Daar is Sondagskool en Kinderkerk tydens ons Sondagoggenddienste gedurende die kwartale.
Vir enige vrae kontak gerus vir Tanja Delport: (021) 975 7566 of 084 585 8318

Stel jy belang in die volgende:
Om te trou
Ds. Johan Delport beskik oor die nodige lisensie om mense enige plek in Suid-Afrika te kan trou.
Natuurlik is dit vir ons belangrik dat die Huwelik sal plaasvind tussen `n gelowige man en `n gelowige vrou.
Om `n Babatjie toe te wy
Ons wil graag hoor van mense wat `n nuwe baba-geskenkie gekry het.
Net soos Hanna vir Samuel aan die Here toegewy het, net so wil ons saam met jou, jou babatjie aan die Here toewy.
Om gedoop te word
Ons in die Baptiste kerk glo dat die doop bedoel is vir Gelowiges.
Volgens Rom 6 is die doop die heen wyser van wat Christus in `n gelowige se lewe bewerkstellig het.
Ons hou gereeld doopdienste en sien hoe mense se lewens verander namate hulle op hierdie manier gehoorsaam is aan die Here!
Maak gerus kontak met ons vir `n afspraak. Dit sal vir ons `n voorreg wees om op hierdie manier betrokke te wees in jou lewe!

Kontak ons gerus
Skryf aan ons:
Suite 120
Privaatsak x22
Tygervallei
7536
Skakel ons by:
Tel: (021) 975 7566
Sel: 084 580 5740
Stuur vir ons 'n e-pos:
johan@gesinskerk.co.za
Suite 120
Privaatsak x22
Tygervallei
7536
Skakel ons by:
Tel: (021) 975 7566
Sel: 084 580 5740
Stuur vir ons 'n e-pos:
johan@gesinskerk.co.za