Nude Cream Minimalist Clean Beauty Page  (Twitter Header) (1).png

Naamlose Helde
Kwartaal 2 Reeks

 

Welkom by Tygerberg Gesinskerk
VOLG ONS AANLYN

Ons is baie aktief op Sosiale Media en YouTube.

FACEBOOK

Volg ons gerus op Facebook, ons is baie aktief op Facebook met dag tot dag plasings en gebeure.

YOUTUBE

Al ons dienste en spesiale programme word op YouTube lewendig uitgesaai sowel as weeklikse plasings om jou te bemoedig.

PODCASTS

Op die pad of te min data? Luister gerus na ons potgooie by Anchor.fm en vind daar ook die skakels na jou gunsteling Podcast App soos Spotify of Apple Podcasts.

WELKOM

Ons is ‘n Afrikaanse Gesinskerk in die hartjie van Durbanville, Kaapstad.

Kom sê gerus vir ons hallo by die Palm Grove Sentrum, dit sal vir ons lekker wees om jou te ontmoet!

262180034_4485725368163244_901053300832525614_n.jpg
262503319_4485730608162720_1977014899369422862_n.jpg
270998263_4599699553432491_370156896079129856_n.jpg
262956840_4485731581495956_1583012597444376957_n.jpg
263755842_4493664777369303_2897244285895837804_n.jpg

DIENSTYE

Ons nooi jou graag uit om ons dienste by te woon!

Ons algemene dienstye is hier onder beskikbaar, maar vir spesifieke dienste en spesiale tye, druk op die skakel hier onder of kontak ons gerus.

Sondag: 09h00 (16 Januarie 2022)

(Daar is Sondagskool tydens die diens)

Woensdae Bybelstudie: 19h00 (Begin 26 Januarie 2022)

Image by Thiago Barletta

ONS VISIE

Dit is die Visie van Tygerberg Gesinskerk om `n Geestelike Tuiste vir die mense in en van ons tyd te skep.

Image by Hannah Busing

Om in liefde te leef teenoor God en ons naaste, terwyl ons dissipels maak, hulle doop en leer om alles te onderhou soos Christus beveel het.

ONS MISSIE

Opkomende Byeenkomste

  • Die Maskers wat ons dra (Kerrie-oggend met Flour & Oil)
    11 Jun, 09:00
    Cape Town, Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa
    Kom geniet 'n kerrie-oggend saam met Nicole. Sy demonstreer die maak van kerrie en die meng van speserye op eg Indiese manier. Onthou om jou masker saam te bring.

MAAK KONTAK

Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

087 255 5827

Thanks for submitting!