top of page
Vroue Bybelstudie - Tyd met God in Psalms - Maandeliks
Vroue Bybelstudie - Tyd met God in Psalms - Maandeliks

Sat, 05 Mar

|

Cape Town

Vroue Bybelstudie - Tyd met God in Psalms - Maandeliks

Die doel van hierdie vrouegroep en joernaal is om jou te inspireer om tyd in God se Woord te spandeer en sodoende nader aan Hom te kom.

Registration is closed
See other events

Tyd & Plek

05 Mar 2022, 09:00

Cape Town, Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

Meer Inligting

Hierdie opwindende vroue groep vind plaas een keer 'n maand, waar ons dames saam deur 'n Bybelstudie boek werk met die naam "tyd MET GOD in die psalms".

Hierdie is 'n eenmalige kaartjie, wat jou boek se koste van R120 in sluit.

Daar is kindersorg ook beskikbaar, laat weet gerus vir Christelle by 0827869982 indien jou kinders saamkom.

tyd MET GOD in die palms:  Die doel van hierdie joernale is om jou te inspireer om tyd in God se Woord te spandeer en sodoende nader aan Hom te kom. Die Psalms is ‘n lieflike versameling van liedjies, gesange, gedigte en gebede wat oor ‘n periode van ten minste 500 jaar geskryf is, en is bedoel om te gebruik in publieke en private aanbidding. Die wye reeks van emosie wat geuiter word in die psalms - hartseer en vreugde, wanhoop en hoop, twyfel en vertroue, pyn en troos, kwaad en tevredenheid…

Kaartjies

  • Kaartjie + Boek

    Elke kaartjie sluit die Bybelstudie boek in.

    R 120,00

    +R 3,00 ticket service fee

    Sale ended

Deel hierdie funksie

087 255 5827

Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

©2021 by Gesinskerk. Proudly created with Wix.com

bottom of page