top of page
Tue, 02 Aug
|Cape Town
Vir Botter of vir Wors - Voorhuweliks Kursus
Verlief, verloof, verlore of jong getroud? Kom doen saam met ons hierdie 9 weke voorhuweliks kursus om 'n goeie fondasie vas te lê vir jou huwelik!
Registration is closed
See other eventsTyd & Plek
02 Aug 2022, 19:00 – 20:30 SAST
Cape Town, Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa
Meer Inligting
Vir Botter of vir Wors is ons voorhuwelikskursus vir jong paartjies wie graag wil trou, beplan om te trou of pas getroud is.
Dit is 'n 9-weke kursus wat Dinsdagaande om 19h00 plaas vind.
Die kursus sluit in 'n werksboek en gratis koffie en water elke aand.
Kaartjies
Couple Kaartjie (Vir 2x mense)
Hierdie kaartjie is vir 'n paartjie van 2x vir al 9 weke.
R 350,00Sale endedEnkel Kaartjie
Hierdie kaartjie is vir een persoon alleen.
R 200,00Sale ended
Total
R 0,00
bottom of page