top of page
Ontdek 301
Ontdek 301

Sun, 05 May

|

Cape Town

Ontdek 301

“Esra het hom gewy aan die wet van die Here. Hy wou dit in die praktyk toepas en Israel elke voorskrif en bepaling leer.” (Esra 7:10) Esra het dit sy doel gemaak om die Woord van die Here op so `n manier aan die Israeliete te leer dat hulle dit daagliks kon toepas.

Tyd & Plek

05 May 2024, 18:00 – 02 Jun 2024, 20:00

Cape Town, Palm Grove Centre, 21 Main Rd, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

Meer Inligting

Net soos Esra homself daarop toegelê het om die Woord van die Here te bestudeer, net so wil ek ook. Dit was Esra se begeerte om die Woord prakties in sy eie lewe toe te pas – dit is ook so met my.

Esra se tweede doel was om die Woord van die Here op so ‘n manier aan die Israeliete te leer dat hulle dit in hul daaglikse lewe kon toepas. Dit is ook my begeerte om die Woord van die Here so aan julle te leer. (Esra 7:10)

Deel hierdie funksie

bottom of page