top of page
Die Ononderhandelbares van die Geloof (Bybelstudie)
Die Ononderhandelbares van die Geloof (Bybelstudie)

Wed, 02 Feb

|

Tygerberg Gesinskerk

Die Ononderhandelbares van die Geloof (Bybelstudie)

'n Ongelooflike belangrike reeks oor die ononderhandelbares van die Christen geloof! Kom leer saam met ons oor die kern elemente van Christenskap.

Tyd & Plek

02 Feb 2022, 19:00 – 20:30 SAST

Tygerberg Gesinskerk, Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

Meer Inligting

Ons nuwe reeks begin hierdie Sondag oor die Ononderhandelbares van die Christen geloof. 

Daar is een dienste om 09:00 sowel as Sondagskool tydens die diens. 

Kom neem saam met ons deel aan hierdie opwindende en baie belangrike reeks!

Deel hierdie funksie

bottom of page