21 Treë Dissipelskap Program
Meeste mense wil geestelik groei, maar hulle is onseker wat die volgende stap is. Iemand sal geestelik groei indien hulle weet wat die volgende tree is en indien daardie tree nie te groot is nie.
21 Treë is 'n omvattende interaktiewe aanlyn dissipelskap program wat 'n persoon neem van die punt van hoe om tot bekering te kom en eindig op om gereed te wees om dissipels te maak en te mentor.
Neem die eerste tree en registreer vir die kursus deur op die skakel hier onder te kliek:
Meer Inligting:
Elke tree van die 21 Treë Dissipelskap program behels 'n module met die toepaslike materiaal wat afgelaai en saam met die videos deur gewerk moet word. Elke tree moet suksesvol afgehandel word voordat die volgende tree / kursus beskikbaar word.
Die 21 Treë program kan ook in persoon by die kerk bygewoon word soos die modules deur die jaar aangebied word, maar om die videos aanlyn deur te werk en om die beskikbare kursusse in persoon gelyk deur te werk bied soveel meer waarde.